No problem, Steve!
Out of curiosity, to someone on the forum?
I need some help with where to get spares for a 550 motor... Hopefully they might know...
Bliksem! Ek vra omverskoning! Ek kon sweer iewers in jou posts wat ek gelees het...
Maar in daai geval, ons bly mos in Afrika, betaal net die ekstra adminfooi, en ek is seker die outjie by die registrasie-afdeling sal jou vinnig help!
So ons gaan nie by R10 000 uitkom nie?
As jy dit Kaap toe kan stuur, Spy is hier, en hy werk vir Vespa. Ek is seker hy sal dit vir jou kan uitsorteer... Of is dit te ver vir die hoeveelheid werk wat gedoen moet word?