Recent content by wilddoc

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. W

    950 lek petrol

    Baie dankie Dit kom uit overflow pyp. Sal maar net meer ry :)
  2. W

    950 lek petrol

    Raad asb. Bike het vir 1 maand gestaan. Met vol tenks. Op side stand. Gister gevat vir n spin. Maklik gestart maar toe ek stop ruik ek petrol. Lek toe lekker maar net as ek die bike na L laat leun. By huis gekom nog n bietjie gelek maar op gehou as bike afsit. Ek het nog nie kans gehad om dieper...
  3. W

    Flikker ligte vir 650GS

    Dankie ek sal kyk na opsies
  4. W

    Flikker ligte vir 650GS

    Help asb. Ek soek agterste flikker ligte vir BMW650 GS. Of raad oor raad waarmee ek dit kan vervang. Dankie
  5. W

    Interesting Read

    Nou weet ek ook n bietjie meer. Nog dom
  6. W

    Camping at Queenstown

    I need to find a camping spot around Queenstown. Got off road caravan. Please help with options. Thanks
  7. W

    Die Hel en Tankwa Karoo

    Baie dankie. Ons is toe deur van Merweville tot Sutherland. Nie verder gery agv Erge reen en gladde paaie in modder My maat het 2 maal geval en moes ons maar teerpad terug vir repairs. Sal maar weer probeer
  8. W

    Die Hel en Tankwa Karoo

    Enige inligting oor die pad deur die Tankwa Karoo. Ek hoor die 4x4 verloor bande daar
  9. W

    Die Hel en Tankwa Karoo

    Ek beplan n trip na Middelpos via Die Hel Wie was onlangs daar? Ek kry nie antwoord om verblyf te boek. Is daar n nuwe tel no? Was daar baie reen in die Karoo my maat is nie so gemaklik op die grondpad. Ons trip Hartenbos tot Hel vie ou Montagu pas en Kamanassie dam Dan Die Hel tot Sutherland...
  10. W

    Charging bat via Hella plug

    Dankie will do that next time I need to charge the bat
  11. W

    Charging bat via Hella plug

    Thanks Lecap Will do it once I am back got some one to start the bike and run it a bit every week
  12. W

    Charging bat via Hella plug

    Dankie
  13. W

    Charging bat via Hella plug

    I have got a KTM 950 with a Hella plug fitted to the Aux that is always on. Can I charge my Battery via this plug. Thanks Leon
  14. W

    Marks on clutch of 950 and oil leak

    The replacement balancer shaft bearing is going well Fixing my oil leak on the oil filter sif tomorrow then I will burn it a bit. Got a new original blancershaft seal in case
  15. W

    How to stop this oil leak

    Dankie Will take it out tomorrow Hope I can find one or some thing similar in Mosselbay
Top