wilddoc
Race Dog
Ek beplan n trip na Middelpos via Die Hel
Wie was onlangs daar?
Ek kry nie antwoord om verblyf te boek. Is daar n nuwe tel no?
Was daar baie reen in die Karoo my maat is nie so gemaklik op die grondpad.
Ons trip
Hartenbos tot Hel vie ou Montagu pas en Kamanassie dam
Dan Die Hel tot Sutherland via Merweville
Dan na Middle pos via Tankwa Nasionale Park
Dan terug via 7weeks poort na Ladismith
Dan huis toe via Rooiberg pas.
Enige inligting sal welkom wees.
Hoe sleg is die pad deur die Tankwa Karoo park. Ek sien op T4A "Die pad vreet bande"?