Recent content by WillemDP

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. W

    SOLD - Shark Helmet, with Pinlock (anti fog), size M

    Dankie. Lyk na n uitstekende helmet.
  2. W

    SOLD - Shark Helmet, with Pinlock (anti fog), size M

    Hello. Vertel bietjie meer van die LED liggies waarvan jy praat?
  3. W

    Putco Bus

    Naand. Motorfiets ryer klink maar bitter baie benoud. Toe drywer uitklim, al wat die ou kon mompel is hy het n kamera hy het n kamera......
  4. W

    GPS vir skoolbus

    Hi. Jy praat seker van n Opsporing stelsel en seker nie rerig n GPS nie? My GPS wat ek in die Kombi het werk nie as n Opsporing stelsel nie. Ons Maatskappy het maar die Find Friend app op al ons maatskappy fone laat opsit.
  5. W

    1090R vs 1190R

    Naand Bundu. Ja dit kan groot geld raak, die een man se engine is verniet vervang, die ander vriend het na maande se baklei net 50% bystand gekry. Was n n paar kruiwaens vol geld wat hy mos gaan aflaai by KTM.
  6. W

    Hello Almal.

    Hi. Dankie Chris and the Team, ek waardeur dit baie. Voel alreeds sommer tuis hier tussen mede stofpad ryer lede.
  7. W

    1090R vs 1190R

    Naand julle. As jou fiets n 2013 model is, sal ek aanbeveel dat jy so gou moontlik maar die lug filter oop kry en kyk wat daar aangaan. Ek sal hom nie eers n tree verder ry nie. Twee ouens in ons ry groep, se motors is vervang deur KTM, altwee was 2013 modelle gewees. Hoop jy kom reg.
  8. W

    2017 BMW vs KTM

    More julle. Ek dink die twee video vertonings slaan die spyker op die kop. BMW sin was heeltyd op n teerpad. KTM sin was heeltyd op n grondpad.
  9. W

    BMW Top Box Question

    Goeiemore. Jy moet net onthou dat die slotte als oopgesluit moet wees, dan kan jy die slot her-programmeer om weer te werk op ander sleutels. As die slotte toegesluit is gaan jy n probleem ondervind.
  10. W

    Whats the 1290 worth ?

    Goeiemore. Vriend van my het een gekoop  nuut by Handelaar vir R210 000, 2017 model. Daar is n promosie op hulle nou.
  11. W

    Was it an Adventure, OR what the bloody hell happened!?? +Part 2 - we made it!!!

    Naand manne. Wat n fantastiese avontuur!  Die deursettings vermoe wat julle openbaar het sal nie elke ou getoon het nie. Asemrowend!
  12. W

    Whats the 1290 worth ?

    Middag. Draadwerk, ek dink vir R10 000 kan jy nie eers die uitlaat stelsel koop nie.
  13. W

    1090R vs 1190R

    Middag almal. Is julle seker, ek glo nie julle het die huiswerk mooi gaan doen nie? Daar was net n paar 2013 modelle van die 1190 wat sand gesuig het, die res sover loop 100% perfek.
  14. W

    For sale klx450r kawazaki (sold)

    Goeienaand. Hoe ver kan mens op n vol tenk brandstof ry? Hoeveel liter vat die tenk?
  15. W

    f800 gs service light

    Hi Orangepeel. Dit werk, baie goedkoper as n 911 masjien wat by die R3500 kos.
Top