HALLO DAAR
ONS GAAN AL DIE AFGELOPE 3 JAAR BADPLAAS TOE, HEERLIK VIR DIE KINDERS, EN NET VER GENOEG SODAT MY VROU NIE KAN SPEND NIE MAAR NABY GENOEG AS JY IETS REGTIG NODIG HET.
KAMPEER PLEKKE BAIE MOOI EN BADKAMERS IS SKOON. MENSE ALTYD VRIENDELIK.
CATCHY, die bike het nou maar 762km gery van ek haar verkoop het aan "vintage-mania". vintage het verkoop aan "jacquesM". ek het die bike elke dag gery werk toe en terug, 60km elke dag. die bloumasjien gebruik nie olie nie.
die bloumasjien is n yster.
magtag wat gaan hier aan, die bloumasjien net 762 km gery van ek haar verkoop het. die bloumasjien was my beste koop nog by gatslag, ook een van my slegste besluite om haar weer te verkoop.
LEM
DIE BLOU MASJIEN SLAAP IN MY GARAGE, AS EK WAS KOM DIE COVERS AF EN EK POLISH HULLE.
EK EN KAWASEFI HET SO 2 NAWEKE TERUG DIE SPARKPLUG GERUIL EN HY WAS DROOG EN GEEN TEKENS VAN OLIE. EK RY ELKE DAG 60KM EN GOOI NOOIT OLIE IN NIE.
THANKS
FOR SALE: KAWASAKI KLR 2008 51000 KM
HIGH RISE SCREEN
HANDLEBAR RAISERS
BARKBUSTER HAND GUARDS
SW MOTECH CRASHBARS
SW MOTECH CENTRE STAND
WIDE OFFROAD FOOT PECS FRONT
HEPCO BECKER TOPBOX
PROGRESSIVE FRONT FORK SPRIXS ( LE CAP )
STIFFER REAR SHOCK ( LE CAP )
AIR AGE PIPE
KLR MANUAL
2 REAR TYRES...
TheAnt, om eerlik te wees ek het die bloumasjien gekoop by gatslag in 2010 met 15000km op,ek weet nie of hy dalk die doo gedoen het nie. dit was die eerste keer dat ek die doo doen.