Ek, Wally en SuperDave66 het vanoggend belsluit om bietjie deur die Koepel te gaan ry. Die rit was 'n goeie kombinasie van teerpad, grond, los klippe, bietjie sand en ongelukkig kwaai wind met die terugkomslag. 'n Perfekte dag om baie te leer, die tipe goed wat jy self moet oefen want dit help...