Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. X

    Potchefstroom Honde.. Kom ons gaan ry..

    Kom ons maak so n naam lysie dat die organiseerders en borge weet hoeveel ons is 12 Jan 2013 08:00 by Sasol Garage Potch 1 Pappa-B3r 2 Paul86 3 Dorsland 4 zetman 5 Tweets 6 da Peeg 7 Eend123 8 Triple Trompie 9 JVR 10 Arno Roux 11 Kenworth 12 RassieGS 13 Superdave66 14 Vaalseun 15 roxenz 16...
  2. X

    My 'maiden voyage' en eerste valletjie

    haha potchlaaitie, dis die einste ja! Jonathan (wallyengles) het hom heeltemal oorgedoen- inside out en het hom oor gespray. Ek ry die XT meestal as ons verder trips doen. very nice!! Paul, sal laat weet as ons weer ry, sal nice wees as jul kom join
  3. X

    My 'maiden voyage' en eerste valletjie

    @ dogboxelectric ja, jy kan definitief een keer kom saamry, jy sal nie spyt wees nie! hiers baie van ons wat gereeld daar gaan speel- definitief die moeite werd! ja daai bike is Wally se XT 350, '92 model ek dink... my XR'tjie gaan ongelukkig maar staan, wil hom eintlik verkoop want die 350...
  4. X

    My 'maiden voyage' en eerste valletjie

    @ dogboxelectric, die koepel is n area in noordwes, ek dink dit val oor die vrystaat ook, waar daar jare en jare terug n meteoriet geval het en vir honderde km's grond opgestoot om oral koppies te maak. vandag is dit n groot "tourist attraction" omdat daar baie lodges en game farms is in hierdie...
  5. X

    Shaz finding her feet with her CTX 200

    Well done Shaz! And DirtHound- its definitely the support that encourages like nothing else!
  6. X

    My 'maiden voyage' en eerste valletjie

    @ subie Gelukkig het ek heeltyd voor gery en kon ek besluit hoe vinnig vir my gemaklik was.  My rymaats is die BESTE  :thumleft: @ RassieGS Ons sal so maak, dankie vir die uitnodiging! Dit sal baie lekker wees! Ek is definitief van plan om BAIE te ry!  :biggrin:
  7. X

    My 'maiden voyage' en eerste valletjie

    Ek, Wally en SuperDave66 het vanoggend belsluit om bietjie deur die Koepel te gaan ry. Die rit was 'n goeie kombinasie van teerpad, grond, los klippe, bietjie sand en ongelukkig kwaai wind met die terugkomslag. 'n Perfekte dag om baie te leer, die tipe goed wat jy self moet oefen want dit help...
  8. X

    Bike with kick starters - How do you kick start your bike?

    Well, as you can see I'm in no position to give advise on how to kick start your engine... this is my right leg in it's current "fragile" state after riding, stalling and TRYING to kick start Wally's XT350. My advice, puppy eye your boyfriend and let him kick it for you!  ;D :thumleft:
  9. X

    Da Beauty and da Beast

    This is such a beautiful report!  hope you guys will have many happy trips, try to keep up ;) ;D
  10. X

    Hello, my name is Shaz, and I'm an alcoh... Oops, wrong forum ;)

    welcome girl! also started riding about a month or so ago because my lovely boyfriend convinced me it would be great fun! also bought myself a little 200, but I'm loving every second! I won't say this out loud, he's also on the forum, but it has really grown on me and I'm planning on buying a...
  11. X

    Intro

    Welcome!  Looking forward to see what you do to the 'bike'  ;)
  12. X

    Honda XR 200 Thread

    ekt besluit om die chain  en sprocket te vervang- dit sal een of ander tyd gedoen moet word omdat ek dink daars te veel speling. hoop regtig dit los die probleem op! thanks julle :thumleft:
  13. X

    Honda XR 200 Thread

    en o ja, daar is geen tande af nie, dis maar net gewear
  14. X

    Honda XR 200 Thread

    hi Dave ja wanner dit nie gewig op het ni en stil staan maak dit steeds so. kan dit dalk net die sprocket wees of moet ek maar die chain saam met dit vervang? lyk die ketting te los vir jou?
  15. X

    Honda XR 200 Thread

    Hi guys, I'm in need of some technical advice please... my bike stutters when it gets reved to a point and it won't go faster, it just jerks. we have ruled out the following: *carburettor (we tried a working unit and it was exactly the same) *ignition is fine and fires properly. *the next...
  16. X

    Eerste Ry en Eerste neer Donner

    overall klink dit na n great trip! die neerval is niks, die moeilikste is om weer op te klim ;-)
  17. X

    Nat en tevrede

    Wow, die fotos is great! Geluk met die kamera!f
  18. X

    Honda XR 200 Thread

    holy moly dit lyk fantasties!! we'll done!  :thumleft:
  19. X

    XrAngel's trial by fire (or rather rain)

    it sounds great but we (and I mean I) will probably need a few hours head start Haha :imaposer:
Top