Waar het die ongeluk gebeur? Ek het gehoor daar was 'n ongeluk tussen Brits en Pretoria by 'n spoorlyn, maar weet nie meer nie behalwe dat die ryer dit nie gemaak het nie. Sterkte aan die familie.
@pullaway - kak kommentaar onder die omstandighede
Edit - Dwerg het klaar gesê wat ek wou sê