Subie;
Huidiglik is die enigste bike tools wat ek het die kit wat saam my bike kom, het niks ander tools vir die bike nie, ek bly in Alberton.
Ek is nog redelik onervare wat grondpad ry betref, het nog net die grond paaie in die vredefort koepel gedoen, maar ek beplan om dit te verander nou dat...