Watse motorfiets v n (beginner) dame

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Labrat

Race Dog
Joined
Jun 25, 2008
Messages
745
Reaction score
0
Location
net wa ek wil
Bike
BMW F800GS
Ek het n vriendin wat nou net begin fiets ry het en sy is erinstig opsoek v n scooter :ricky: sy het geleer ry op n 125cc ek kom mooi reg,het my to v raad gevra oor n fiets, ek het dadelik gese sy moet wegbly van superbike af  >:D :biggrin:

wat dink julle ouens/gals oor n KLE 500, ek dink nie sy moet v iets klein 125> gaan nie want as sy later iets groter kry moet sy weer lisensie ga doen, ek kan nie aan enige ander mfiets dink op die stadium nie, gooi bietjie idees, sy wil die fiets net gebruik om site seeing te ga doen, sy praat van piekniek en silke goed >:D :biggrin:

 
Top