Dit is nou al bietjie laat, maar wil ook maar net my tien sente insit. :imaposer:
Baie dankie aan oom Jupiter en al die organiseerders vir 'n wonderlike bash. Dink die was dalk die beste georganiseer van al
die goede waar ek al was. :thumleft: :thumleft: :thumleft:
Dan net gou 'n ding. Ek...