Ek en my pel, Willie was 4 jaar terug baie arm, maar ons wou graag op 'n groot biketrip gaan. Al wat ons kon bekostig was die 1996 DR200 wat Willie vir R14000 gekoop het, en my BAJAJ Avenger 180 DSTi ( Digital Spark Timing ignition, nogal ), wat ek vir R9000 aangeskaf het.
{Bajaj besit die...