Sederbeg Trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Tawwejan

Pack Dog
Joined
Aug 17, 2011
Messages
253
Reaction score
0
Location
Somerset Wes
Bike
BMW (all models)
:ricky: :ricky: :ricky: Trip was pret. Hier is 'n paar van die flouer fotos. Daardie pyp lyk heelwat groter as op die foto en is sowat 20 Duim in diameter, of so groot soos die voorste rim, en die foto is van die eerste stadige toets, om die groundclearance te toets...

My sump/engine guard is vol duike na die naweek, en ek weet nou wat volgende nodig is: handle bar raisers en wyer footpegs. Die Metzeller Tlourance stop ook nie goed op die los klippies nie, en ek het 'n draai lelik overshoot en liggies bo-op 'n karoobossie gestop langs die pad, maar darm nog op my wiele.
 

Attachments

  • Sederberg Sept 2011 032.jpg
    Sederberg Sept 2011 032.jpg
    88.9 KB · Views: 252
Top