Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. H

    Smiley op voor rim...

    Het al n paar keer van hulle gebruik gemaak
  2. H

    Smiley op voor rim...

    www.wheelservicecentre.co.za/location.asp ... 021 930-0453 / 4. Fax: 021 930-0456. Location. We are located in 12 Boulevard Street, Boulevard Park , Bellville. © Wheel Service Centre. All rights reserved.
  3. H

    All Sold

    What is the size ( liter )of the BMW bag?
  4. H

    BMW 1200 GS Adventure Service Cost History

    Ek was redelik verbaas toe ek gister my 2014  R 1200  LC GSA laat diens het. Niks ekstra nie, net die normale 20 000 Km diens.  R 3489.54
  5. H

    Steering Damper. Anyone got one?

    Ek het nog nie sonder hom gery nie, so ek weet nie of daar 'n groot verskil is nie. Wat ek wel weet is dat ek met n LC GS gery het wat nie 'n S D op het nie, en sy stuur was baie sensitief, te sensitief vir my>
  6. H

    Steering Damper. Anyone got one?

    Net n vraag, glad nie kritiek nie. Wat het gemaak dat jy nie tevrede is met die standaard steering damper nie
  7. H

    The official Yamaha Super Tenere thread

    Baie lekker fiets. Nie 'n gemaklike fiets vir iemand wat lank is nie. Ek weet jy kan nie die 2 vergelyk nie, maar die BMW K reeks se rygerief is beter. Terwyl die FJR weer baie ligter is en makliker hanteer.
  8. H

    BLOMME TYD NOORD KAAP , CALVINIA EN OMGEWING

    Ek beplan om bietjie te gaan blomme kyk vanjaar. Ek weet nie wat is die regte tyd om te gaan nie? En dan verder sal ek bly wees as julle roetes en plekke kan aan beveel. ( Mods, weet nie of julle dit eerder onder jou Ma wil he nie)
  9. H

    When you go for a ride, what do you never leave home without?

    Imodium tablets, if it is more than one days ride
  10. H

    2011 Harley Davidson Softail Deluxe

    Lyk of dit hy die kan wees Harley Davidson FLSTN Softail Deluxe Year    2011 Engine Air cooled, four stroke, V-Twin, 'Twin Cam 96' Capacity      1584 Bore x Stroke 95.25 x 111.25 mm Compression Ratio 9.2:1 Induction Electronic Sequential Port Fuel Injection (ESPFI) Ignition Single-fire...
  11. H

    Stolen GS1200A boksburg

    So who is the insurance company?
  12. H

    Donford Motorrad Cape Town

    Ek kan ongelukkig nie heel dag sit en wag vir die fiets nie
  13. H

    Donford Motorrad Cape Town

    Ek stem saam. Puik diens. Kaapstad tak is baie mooi. Net jammer daar is so min parkering, veral as jy jou fiets met 'n trailer neem. So ek gebruik weer Stellenbosch tak.  Genoeg parkering  Well done Donford
  14. H

    Nieu Bethesda

    Die plaaslike boere reel elke jaar n 2 dae bike trip in die distrik. Het dit die jaar bygewoon. Was baie lekker
  15. H

    New Tool Tubes

    Do you have a bracket for the LC R1200 GSA?
  16. H

    Biking Accessories - Vereeninging (Caution to bikers)

    Ek dink jy verstaan my dalk verkeerd. Ek se nie die sensors is nie by hulle beskadig nie. Ek se as ek n probleem het met werk wat gedoen is, gaan ek terug na die spesifieke verskaffer. As ek geen reaksie by hulle kry nie, sal ek verder hulp soek.  En eers dan sal ek Name it en Shame it. As my...
  17. H

    Biking Accessories - Vereeninging (Caution to bikers)

    Jammer om te hoor van jou skade. Ek is van die Kaap, het niks in gemeen met die handelaar nie, ken hulle glad nie. Ek wil net die volgende se. Ek het baie met kliente te doen in my eie besigheid. En dit is scary wat sommige kliente probeur doen. om die rede het ek kameras in my hele...
  18. H

    Standing while hauling on N1

    Sorry ek het verkeerd gelees :-[
  19. H

    Standing while hauling on N1

    Om dit te handhaaf oor 24 ours wil gedoen wees. 10 keer se petrol ingooi ingesluit
  20. H

    Standing while hauling on N1

    Dit is seker 400Km ??? Om 4000 km per dag te ry moet jy oor 24 uur n gemiddeld van 167 km/ h handhaaf
Top