Smiley op voor rim...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Regis Laconi

Race Dog
Joined
Jun 9, 2015
Messages
547
Reaction score
0
Location
Paarl
Bike
KTM 990 Adventure
Ek het die naweek vir my n bietjie windgat gehou en die pad verlaat.  My voor rim het n smiley opgetel.  Die lip van die rim is op en uit gebuig.  Het enige iemand raad om dit reg te maak?
 
Top