Hallo Louis,
Dankie, ek het vir jou n E-mail gestuur.
Die fiets se registrasie is gelukkig op datum, maar hy is obviously nie padwaardig nie. Dit sal egter nie te moeilik wees om te doen nie.
EK het Adv MX probeer google, maar kry nie iets wat lyk asof dit die regte site kan wees nie...