Hi Dogs/Honne
Van die mense sal al weet ek verhuis Vanaf Stanford na Howick. Ek wil my geliefde 'Donna' (2008 GSA) sommer op ry maar dis 'n one way trip. Wou net weet, wil enige iemand my dalk join. Salit slat in een dag. Maksimum twee dae as my gat lam raak.
Just a thought. Terselfde tyd kan...