Wes-Kaap tot KZN road ride.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Torquey

Pack Dog
Joined
Oct 18, 2011
Messages
92
Reaction score
2
Location
Dargle, KZN
Bike
BMW R1200GS Adventure
Hi Dogs/Honne
Van die mense sal al weet ek verhuis Vanaf Stanford na Howick. Ek wil my geliefde 'Donna' (2008 GSA) sommer op ry maar dis 'n one way trip. Wou net weet, wil enige iemand my dalk join. Salit slat in een dag. Maksimum twee dae as my gat lam raak.
Just a thought. Terselfde tyd kan ek ietsie 'courier' as iemand 'n geleentheid soek.
0721532490. Sal nog 'n datum vas stel maar dis binne die volgende 10 dae. :ricky:

Groete
 
Top