Goeiemore aan al die Wildehonne :bootyshake:
Ek het myself nog nie voorgestel nie maar gedink vandag is 'n goeie dag voor iemand my uit trap omdat ek nog nie het nie :-[
Ek is Charl Herbst en woon aan die Wes Rand - Ruimsig, hou al hierdie site dop sedert ek my eerste 1200 GS by Renier in...