Weskus jys heeltemal reg....die 1190 is by verre meer gevorder in terme van afronding tot tegnologie, krag, gerief ens, maar ek verkies om my 990 eerder bundus toe te vat soos jy sê....alhoewel die 1190 net iets soos 13kg swaarde is kan ek wel sê as dinge tegniese begin raak verkies ek die...