Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Marinda GS

    Botswana en Namibië Julie 2015

    gert ek het vir Niela gese hulle is koorsig as julle Des Namibie toe wil gaan...42 grade +...glo my ons was met ons eerste Namibie trip in Desember daar... :o Kom ry liewer saam ons in die Noord Kaap Desember... ;)
  2. Marinda GS

    Breeds Nek WTF?

    Ek hoop ons word die keer bietjie saamgenooi.....
  3. Marinda GS

    2 TENERE"S 'N KLAARTJIE EN 'N TRIUMPH (BAVIAANS EN MEER)

    Uitstekende RR en foto's...thanks vir die deel ons wil die 7 passe in Desember gaan doen... Wendy you go girl!!! Dat dit nou die dame is wat tot redding moet kom...trots op jou :thumleft:
  4. Marinda GS

    SCHOEMANSRUS Shebeen Run - 22 Feb 2014

    Lyk of dit vet pret kon wees...volgende keer het julle dalk net 'n girl wat ook saam ry :thumleft: RR is goed geskryf en dankie vir die deel ek is jaloers...
  5. Marinda GS

    what to buy...??

    Hi swaera nie geweet jy is by die doggies ook nie...het jy jouself al voorgestel en waar is jou foto?
  6. Marinda GS

    New Hen in the 'Coop'

    Welcome welcome welcome :thumleft: :thumleft: :thumleft:
  7. Marinda GS

    Hallo Almal

    Welkom Newbie...jy gaan jou fiets geniet... :thumleft:
  8. Marinda GS

    Howzit, I'm new.

    Welcome...
  9. Marinda GS

    Hallo almal

    Hi almal...ek is Marinda Greyling...bly in Rustenburg...ry 'n BMW S1000RR en BMW F800GS...my bikes is my passie en ek love die spoed en die adventure...ons ry gereeld saam die Woema Forum se ouens en het ook die Namibie trip saam Woema gedoen in Desember...ek hoop ek geniet hierdie forum net so...
  10. Marinda GS

    Southern Namibia in 14 Days - 4,400km (22 Dec 11 - 4 Jan 12)

    Fantastic!!!  :thumleft: :thumleft: :thumleft: Very nice RR...you go boy...and girl!!!
  11. Marinda GS

    Hi Almal

    Hi almal...ek is Marinda Greyling en bly in Rustenburg...ek ry 'n BMW F800GS vir speel en 'n BMW S1000RR vir die spoed...my bikes is my passie...hoop ons gaan lekker saam gesels :)...
Top