Hallo Almal

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Voetpomp

Pack Dog
Joined
Jul 4, 2011
Messages
300
Reaction score
0
Location
MOSSEL BAY
Bike
BMW R1200GS
Is al n hele tydtjie n "Lurker" (as ek die term reg het). Het vrydag vanaf Mosselbaai na Donford Bmw gery om my nuwe 800 Gs (Triple Black) te kry. Fantastiese prys en diens gekry by Neil (Hens die 400km trip). Dink dan is ek seker nou geregtig om my formeel voor te stel. Murphy is wel n bliksem en die weer bly sleg hier :mad:
Het nog net klein draaitjie gery maar kan nie wag vir ordenlike kennismaaking nie.
 
Top