Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. $

    Motorcycle trips in Northern Namibia – what is important, and what is not?

    1 Would you rather fly in, and have your bike trailered by us to Windhoek, or is it something you would prefer to do yourself?. Keep in mind that this will eat at least an extra three days into your available leave time: *Vlieg is beter,  jou gat gaan klaar seer wees na 2 tot 3dae se ry tot in...
  2. $

    BMW City 2 Pants (M) for Sale - R2K

    Ek sal dit neem as jy vir my dit kan pos of courier asseblief
  3. $

    Looking for ladies riding clothes

    Riding pants 36 and jacket 36 ZA size0
  4. $

    My Quest ondervinding

    Jip ek wil ook graag my ondervinding deel van Honda Quest.  Moet my nog elke dag knyp en se jou gelukkige bliksem.  Toe ek in Windhoek land en almal weer sien en beter leer ken het ek agter gekom watse sterk groep mense dit is,  almal met sterk persoonlikhede,  Ek het gedink ag wat dis mos n...
  5. $

    Quest - True Adventure 2017 (Important Updates)

    Ek ook een van die bevoorregte manne om die Quest Honda Bootcamp by te woon,  sien baie uit daarna, Koakaland was nogal op die bucketlist. Baie HAPPY  :laughing4:
  6. $

    WÜRTH Mini 23PC Multi Socket sets FOR SALE

    Ek soek ook een stel asb. Pm bankbesonderhede vir my asb en dankie
  7. $

    WÜRTH Mini 23PC Multi Socket sets FOR SALE

    Ek soek ook een stel asb. Pm bankbesonderhede vir my asb en dankie
  8. $

    SOLD - BMW G450X For Sale - Price Dropped - SOLD

    Dankie nou is dit my nuwe speelding oppie plaas.  Die bike word gecourier tot by my oppie plaas gaan biekie kyk hoe dit werk???
  9. $

    Kaaimansgat Eco Trail

    Kroonland se gps 33。91407  19.274989  Dit is my sus se plek en nee plat karre kannie daar ry nie .  Haar no.  is 028 8401079  0825674570  en die website is www.kroonland 4x4.co.za  Se vir haar jy is n wilddog en gee die kodewoord  JASFONTEIN en sy sal vir julle afslag gee
  10. $

    Honda CRF250F

    Pm sent
  11. $

    !!!2011 BMW TRIPLE BLACK GS 1200 FOR SALE!!R139000

    Sjoe  maar die tweedehandse mark is stil waar is die eksotiese wild boere hulle maak mos nou baie tjieng  R26miljoen vir n jong buffelbulletjie dan is n GS mos kleingeld >:D
  12. $

    !!!2011 BMW TRIPLE BLACK GS 1200 FOR SALE!!R139000

    Ok manne hoe klink R125000 sonder die ekstras,  net die oranje headlightprotector en die spotlights gaan saam.
  13. $

    !!!2011 BMW TRIPLE BLACK GS 1200 FOR SALE!!R139000

    Sorry ek het vergeet daar kom nog n giantloop tankbag ook by.
  14. $

    !!!2011 BMW TRIPLE BLACK GS 1200 FOR SALE!!R139000

    Ek wil graag my 2011 Triple Black verkoop.  Rede:  my gat jeuk vir die LC.  Baie ekstras wat saamgaan.  Van die 16 000km wat ek gery het, is omtrent 4000km grondpad.  Ja, ek het al op 'n nat sementblad gegly, gelukkig net skraapmerke op uitlaatpyp, crashbars en spieël. (Foto's ingesluit) Die...
Top