Ek wil graag my 2011 Triple Black verkoop. Rede: my gat jeuk vir die LC. Baie ekstras wat saamgaan. Van die 16 000km wat ek gery het, is omtrent 4000km grondpad. Ja, ek het al op 'n nat sementblad gegly, gelukkig net skraapmerke op uitlaatpyp, crashbars en spieël.
(Foto's ingesluit)
Die fiets het 'n volledige diensrekord by Lynn Schroeder BMW George.
Ekstras:
Tinted Screen
Oranje Headlight protector
2 Spotlights
Scott Steering damper
Potentio meter cover
SW Motech crashbars bo en onder
BMW aluminium topbox en panniers
Wider footpegs
Brake lever extention
Bande: Heidenhau agter 50% en voor 80%
Die dog wat die fiets koop, kry 'n gratis Karoolam in topbox, opgesaag en verpak.
(Foto's ingesluit)
Die fiets het 'n volledige diensrekord by Lynn Schroeder BMW George.
Ekstras:
Tinted Screen
Oranje Headlight protector
2 Spotlights
Scott Steering damper
Potentio meter cover
SW Motech crashbars bo en onder
BMW aluminium topbox en panniers
Wider footpegs
Brake lever extention
Bande: Heidenhau agter 50% en voor 80%
Die dog wat die fiets koop, kry 'n gratis Karoolam in topbox, opgesaag en verpak.