Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. D

    Newbie met planne vir n 9 dag trip

    Thanks julle! Ja GSLaaitie dis Hennie. Jys Hendrik ne! Ons moet n bier gaan drink en gesels oor die bikes! :thumleft:
  2. D

    Newbie met planne vir n 9 dag trip

    Thanks Carrots Dit klink na n plan. :thumleft: Sal jy my n PM stuur met besonderhede oor waar julle bymekaar kom :mwink:
  3. D

    Dagse uit die Namib

    Welkom! Eks ook nuut, kan nie wag vir my eerste Namib trip..almal se dis n wenner :thumleft: Geniet die mooi wereld en bly koel :dousing:
  4. D

    Newbie met planne vir n 9 dag trip

    Hi Amal, Ek is nuut op die forum. Het laasjaar begin bike ry met n Daytona 675! Fantastiese fiets maar is SO lus om offroad te gaan. :drif: Ek het besluit om my Daytona in te ruil vir n Tiger 800XC...en danksy al die Tiger fans (Gideon, Geotraveller, SmokenFly ens.) op die forum en my ervaring...
Top