Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. S

    Front Brake Discs

    Ek sal vanaand gou n paar fotos neem en op sit :) Na 150K is my Sten nog awesome !!
  2. S

    Front Brake Discs

    Hi Guys, Long time since I have been around here :) My STen has 150000 km on the clock and the front discs are moeg !! They are unfortunately mal duur, 5K to replace. I have seen some posts on the internet of a KTM disc that does fit however I was unable to confirm part numbers. Have any of...
  3. S

    Olie op die agter rim :(

    Dankie Baie, been ripped off at the stealers, R1000 bucks to replace the seal :(
  4. S

    Olie op die agter rim :(

    Hi julle, Ek sien vanoggend toe ek by die werk kom my fiets se rim is nat met olie, dink dis die diff olie. Wat dink julle kan dit wees en hoekom sou dit gebeur. Die fiets het nou 49 000km op die klok so is ook nie meer jonk nie !
  5. S

    yamaha ST - Power restriction in first 3 gears now lifted

    Dagse manne, Lank laas hier rond gespeel :) maar dis lekker om te sien julle ous speel nog lekker. Ek het n ECU flash gedoen dink julle n ou kan die clutch switch bridge ook doen of gaan ek ites breek.... ek praat nou van die bike en nie van val nie ;)
  6. S

    Kings Mountain Offroad Academy, new venue, new schedule for 2013.

    Howzit guys, been a while since my last visit but I had the honor to join Stephen and Kurt on a recent iteration of the new venue Wow, what an experience, I did it on my Sten and I had a great time. I managed to do thins with my bike which I thought only possible with a dirt bike !! Be...
  7. S

    Kings Mountain Offroad Academy has a new venue for 2013

    Howzit guys, been a while since my last visit but I had the honor to join Stephen and Kurt on a recent iteration of the new venue Wow, what an experience, I did it on my Sten and I had a great time. I managed to do thins with my bike which I thought only possible with a dirt bike !! Be...
  8. S

    XTZ CO settings.

    Dagse manne, ek het so vinnig daar my introduce yourself, my self voor gestel, maar hier voel ek meer tuis ;) Ek het my STEN van 2010 af en het nou so 29 K op die klok. Ek het ook al van die mannie hier ontmoed vermoed ek, ek en liefie was by die XT Adventure weekend in 2010 en daar het ek vir...
  9. S

    Roof kyker

    Dagse almal, Ek roof kyk so af enb toe al vir n paar maande en het net nooit so ver gekom as om te registreer nie ! Wel hier is ek, Ryt my XT1200Z al vir so 1,5 jaar. Lekker om hier by julle te kom boots uitskop en hopenlik n kaptein of tien te nuttig ;) My naam is Johan, Ek werk in JHB en...
Top