Olie op die agter rim :(

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Feb 1, 2012
Messages
9
Reaction score
0
Bike
Yamaha Super Tenere
Hi julle,
Ek sien vanoggend toe ek by die werk kom my fiets se rim is nat met olie, dink dis die diff olie. Wat dink julle kan dit wees en hoekom sou dit gebeur.

Die fiets het nou 49 000km op die klok so is ook nie meer jonk nie !
 
Top