Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. S

    New - Stellenbosch

    Jis jis, Ek volg al tydjie hierdie great forum, net nooit myself voorgestel nie. Ry al n paar jaar superbikes  - CBR 600 en toe n CBR1000. Het tydjie terug `n dakar van n vriend geleen en dit so baie geniet, toe koop ek paar weke later vir my sommer daai selfde dakar. En nou is dit maar leer...
  2. S

    2005 BMW 650GS(single) low seat wanted

    Hi Chrisl, Ek is nuut op die forum. Het onlangs my eerste Dual bike gekry. n Dakar 2007 - en ek kort n laer seat. Sal nogals myne wil ruil met die persoon wat jy van weet wat n laer ene het. Laat weet ma.
Top