New - Stellenbosch

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Feb 20, 2012
Messages
1
Reaction score
0
Location
Western Cape, Stellenbosch
Bike
BMW F650GS / Dakar
Jis jis,


Ek volg al tydjie hierdie great forum, net nooit myself voorgestel nie.
Ry al n paar jaar superbikes  - CBR 600 en toe n CBR1000.

Het tydjie terug `n dakar van n vriend geleen en dit so baie geniet, toe koop ek paar weke later vir my sommer daai selfde dakar.
En nou is dit maar leer en aanpas van superbike ry na dakar ry. Maar so ver geniet ek dit.
Het darm nog my CBR1000 ook, maar gebruik heelwat minder nou.

Sien uit na nog lekker grondpad stories ens...

Groete,

Sam Steens
 
Top