Hi Almal
Nou ja ek hang nou al so rukkie hier rond en het besluit ek moet hier kom hello se.
Ek het vir so rukkie ge-umm en aaah oor watter fiets om te kry en het toe besluit op 'n 800GS.
Het vir lank deel geneem aan die off road nationals 'n paar jaar terug en toe helemal opgehou bike ry...