Newbie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

WAP

Puppy
Joined
Mar 5, 2012
Messages
38
Reaction score
0
Location
Mpumalanga
Bike
BMW F800GS
Hi Almal

Nou ja ek hang nou al so rukkie hier rond en het besluit ek moet hier kom hello se.
Ek het vir so rukkie ge-umm en aaah oor watter fiets om te kry en het toe besluit op 'n 800GS.

Het vir lank deel geneem aan die off road nationals 'n paar jaar terug en toe helemal opgehou bike ry.
Nou het ons (ek en my pa) besluit om vir ons Adventure bikes te kry en trips te begin doen.

Elk geval dankie almal vir die nice site al die vriendelikheid.


WAP  :ricky:  :ricky:  :ricky:
 
Top