Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. S

    Pegaso diens, Waar?

    Kan julle my dalk help. My Pegaso het so bietjie aandag nodig. Nuwe bande, sprockets, ketting, fork seals, seker remblokkies ook en dan sommer 'n groot diens. Omdat ek redelik nuut in die Kaap is weet ek nie waar om te gaan, enige voorstelle?
  2. S

    Hallo julle!!

    Ek is San-Marie en het verlede week verhuis uit Pretoria na Durbanville. Baie lief vir my Pegaso, het al amper 75 000km (probleemvry) gery met haar sedert ek haar nuut gekoop het. Sal die naweek begin rondsnuffel op die Kaap se grondpaadjies..... Ai, die plek is darem maar mooi! Hoop ek sien...
Top