Hallo julle!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

San-Marie

Puppy
Joined
Mar 8, 2012
Messages
17
Reaction score
0
Location
Durbanville
Bike
Aprilia 650 Pegaso
Ek is San-Marie en het verlede week verhuis uit Pretoria na Durbanville. Baie lief vir my Pegaso, het al amper 75 000km (probleemvry) gery met haar sedert ek haar nuut gekoop het.
Sal die naweek begin rondsnuffel op die Kaap se grondpaadjies..... Ai, die plek is darem maar mooi!
Hoop ek sien julle langs die pad. :thumleft:
 
Top