Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. V

    Mid year - Mid Tankwa - Mid night ride (sien 1ste post) AANGEPAS!

    Dit lyk of dit 'n lekkertrip kan wees! Bietjie koud!
  2. V

    Nuwe lid van die wildehonde

    Ek voel klaar welkom, my seun is 24 jr oud sy ma was so gaaf om haar 1200GS vir hom te leen dat ons die stofpaaie kan aanvat. Hinksding wil net weet wie van ek of my broer sy jare die beste weg steek. Vredendaler
  3. V

    Nuwe lid van die wildehonde

    Ek woon in Vredendal aan die Weskus . 300 km vanaf Kaapstad ,450 km van Namibiese grens, ry al vanaf 2007 dubbel doel M/fiets,was met my 650 Dakar die Paasnaweek saam met my broer(Riebeeker) en ander lede van die wilddogs in Lesotho, dit was lekker, ry volgende naweek saam met...
Top