Nuwe lid van die wildehonde

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Apr 21, 2012
Messages
3
Reaction score
0
Location
Vredendal
Bike
BMW F650GS / Dakar
Ek woon in Vredendal aan die Weskus . 300 km vanaf Kaapstad ,450 km van Namibiese grens, ry al vanaf 2007 dubbel doel M/fiets,was met my 650 Dakar die Paasnaweek saam met my broer(Riebeeker) en ander lede van die wilddogs in Lesotho, dit was lekker, ry volgende naweek saam met Vredendal/Clanwilliam/Cirtusdal groep (18 m/fietse) in die suide van Namibie rond, sien uit daarna want my seun ry saam, sal vir jul n RR gee as ek veilig terug is

Groete Pierre  :D
 
Top