Hallo aan al die groot honde
Ek is so 10 jaar gelede uitgeklim uit die motorfietsgemeenskap en 'n besigheid begin en nou dat al die harde werk darem na 'n punt toe kom weer tyd gemaak vir myself.
Ek kom uit 'n era van baie ou motorfietse. Geen ABC ECU WRC of ENS nie. Al die die afkortings...