Hierdie RR begin so bietjie voor die naweek se ry. Ek (Jacques - BladeOne) en Groenie (Gix) en Gerhard (GSJeri) het nogal 'n ruk gevat om agter te kom ons werk eintlik saam, al is dit in verskillende afdelings. Maar na die ontmoeting het die planne vinnig in plek geval vir 'n ride (my 1e ride)...