So ek het al op ander plekke gepost van my DR wat ek gekoop het, maar ek maak nou 'n “official thread”. (Ek begin later vanjaar studier, maar is tans baie verveeld met te veel tyd ophande)
Ok, so ek het die bike ingekry van George af met 'n koerier sonder om dit te sien. het maar 'n moerse leap...