Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. W

    2007 gs allu panniers wanted

    Looking for aluminum panniers and topbox for my 2007 gs 1200. Trax or bmw. But not to expensive. Sent from my iPhone using Tapatalk
  2. W

    KTM 990r 2012

    Spotless 990r lots of extras. R150 000 Less than 17000 km Cal PJ 083 980 7270
  3. W

    Wilddog riding shirt

    Do/does? The wilddog forum have a official riding shirt like meerkat. Sent from my iPhone using Tapatalk
  4. W

    Mitas E10 tires wanted

    Ek soek E10 voor en agter vir n gs1200 2007 model. Het nie nou die grootte by my nie Sent from my iPhone using Tapatalk
  5. W

    Spirit helmet com

    My vrou se spirit helmet komunikasie stel te koop. 2x gebruik R700 Sent from my iPhone using Tapatalk
  6. W

    MSR metal mulisha scope boots

    Het vir my nuwe adventure boots gekoop. Die nou beskikbaar. Nr 10. Ek dra n nr 8 caterpillar of hitec gewone skoen. Met n dik kous sit boot baie gemaklik. Nie die beste hiking boots nie[emoji1]. Die buckles is geskuur toe ek geval het. Boots nog in goeie toestand. R1000img width=480...
  7. W

    BMW 650GS BLOU

    Adverteer namens my buurman wat n 950/990ktm soek. Blou 2001 650gs. 97 000Km Klim en ry, niks te spandeer nie. Kerrie (082) 8731411 Prys R35 000 met nuwe tires         R32 000 met huidige tires wat nog bietjie lewe oor het. Sal net doodseker maak oor jaarmodel Sent from my iPhone using...
  8. W

    Soek Bike transport vanaf kaap na lichtenburg of gauteng.

    Het n 990 wat ek van die paarl wil transport na lichtenburg of gauteng. Weet iemand van n wilddog transporteerder. Sent from my iPhone using Tapatalk
  9. W

    Where can i wrap a bike

    Wil my fiets laat wrap. Het iemand vir my n nr Sent from my iPhone using Tapatalk
  10. W

    Wie kan help met finansiering by privaat verkoper

    Op die forum was iemand wat mens kon help met finansiering by privaat verkoper. Sent from my iPhone using Tapatalk
  11. W

    2007 BMW 1200gs R70 000

    2007 gs met 57505km,vol diens rekord, groot diens  by bmw klerksdorp brieke en als gedoen. akarapovic exhaust,touring screen,wide footpegs,enjin protectors,tires baie goed 80-90%. skakel   P.J Smith 0839807270 of praat maar met my. R70 000
  12. W

    opsoek na bmw 1150 gs/gsa( R50 000)Gekry dankie

    n vriend van my is opsoek na n 1150 gs/gsa met nie te veel km's nie
  13. W

    1200 gs pillion seat

    Soek plain swart pillion seat vir my broer se 1200 gs
  14. W

    wanted 2007 1200 gs propshaft

    Kan iemand my dalk help met n propshaft vir n 2007 1200gs. moet my darm nie te veel kos soos by die stelers nie.
  15. W

    bmw 1200gs panniers en toer rak en saint seat

    ek het n stel panniers(goed  gewerk) wat ek op die forum gekoop het. hulle is nie meer van die mooiste nie maar werk 100%.Ek het n toer rak gebou wat saam met die panniers werk.Dit gee vir swambo die geleentheid om jou fiets te oorlaai.ek het geswaai na gsa panniers toe. panniers R2000  R1500...
  16. W

    wanted bmw f650gs touring screen

    op soek na n touring screen vir my broer se 650 gs, bel my broer Philip 0845566555
  17. W

    pannier rak wanted gsa1200

    ek het n 2007 gs1200. ek wil gsa panniers op sit,waar kan ek so raam kry waaraan die panniers vasmaak, en gaan hy op my fiets pas
  18. W

    Big Boy crf160 pit bike (SOLD)

    ek het die fiets gekoop om my vrou  motorfiets met ratte te leer ry.het baie goed gewerk,al wat sleg is sy kon hon nie self staart nie en ek moes elkekeer hom skopstaart as sy hom laat vrek.Ek weet nie watse model hy is nie, het hom by iemand op die forum gekoop.ek is nou opsoek na iets met n...
  19. W

    wanted gs1200 screen

    het gister n duif getref oppad terug van marico af. opsoek na n screen wat in iemand se pad is.
  20. W

    seat saint .my stert in nou hard

    maak my n offer :deal:
Top