wian
Pack Dog
ek het die fiets gekoop om my vrou motorfiets met ratte te leer ry.het baie goed gewerk,al wat sleg is sy kon hon nie self staart nie en ek moes elkekeer hom skopstaart as sy hom laat vrek.Ek weet nie watse model hy is nie, het hom by iemand op die forum gekoop.ek is nou opsoek na iets met n self starter en bietjie groter.fiets in baie goeie toestand met baie krag. prys R5000