• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

SOLD! KTM 990 R Te Koop- Nou met prentjies!! SOLD!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

whitefish

Race Dog
Joined
Aug 19, 2009
Messages
2,614
Reaction score
0
Location
Vredendal
Bike
KTM 990 Adventure
My fiets is in die mark, kry nie tyd om te ry nie en die paaiement regverdig nie dat die bike staan nie. Ek weet ek gaan spyt wees maar nou ja, sulke goed gebeur maar. Ek het nie fotos nie sal neem. Hy het nou 14890km op die klok en spotless, pas gediens by Eddie 2 Race, nuwe TKC voorband, nuwe Mitas E-09 agterband, nog nie geloop na hy gediens is nie. 2x Hella spots voor, Touring screen, light lens cover, Akrapovic slip ons, Gel seat plus original seat, handguards en wat nog weet ek nie. Kan fotos stuur van my foon af na iemand wat dit miskien kan oplaai. Spaarsleutel is daar en die oranje ene ook, nie diensboek bygekry toe gekoop is nie. Wit rimtape plus n wilddog sticker. Dis n 2010/11 model sal net moet seker maak. Die fiets is heel en showroom toestand, R130k only. Sal aflewer in die Kaap omgewing  :thumleft:
 
Top