Nouja, ekt die mal ding gedoen, my eerste fiets gekoop (by een van die Wilddog members), en dit n 2003 1150GSA. Ek werk in Wes Afrika, en gaan eers einde Augustus terug SA toe. Gaan hom optel in Pretoria (Nog nie eers met my eie oé gesien nie) en dan deur ry Namibia toe vir my vakansie!! ...