Hi daar

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

GeoED

Puppy
Joined
Jul 15, 2012
Messages
37
Reaction score
0
Location
SA-NAM-Liberia-Sierra Leone
Bike
BMW R1150GS Adventure
Nouja, ekt die mal ding gedoen, my eerste fiets gekoop (by een van die Wilddog members), en dit n 2003 1150GSA. Ek werk in Wes Afrika, en gaan eers einde Augustus terug SA toe. Gaan hom optel in Pretoria (Nog nie eers met my eie oé gesien nie) en dan deur ry Namibia toe vir my vakansie!!  Skrikkerig, maar sien baie uit!

Hoop om ini toekoms saam n paar mense te ry en die lewe te geniet!!!
 
Top