Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. A

    South Cape Dogs

    Come join for a nice ride Thursday 3 Jan..Just to kick off this year with an open mind and the proper scence of freedom.. The route : Meet @ McNasty's pub 7am. -Saasveld pad -7 passe -Kom se pad -Prince Alfred pas *Angie'G spot -Uniondale -Montegue pas *Amanda se Graf -Groet,bedank en verkas...
  2. A

    The Miellie pop Festival

    My bra DODO, wil jy n' ride plan vir daai trippie nie, dan kyk ons hoeveel mense join nie?
  3. A

    The Miellie pop Festival

    Dit is ja, want daai gat n' makietie wees  ;D
  4. A

    The Miellie pop Festival

    Riders and fellow lovers of music I feel I must share this info with you .26 to 28 October there will be a great music fest in Mapumalanga.The Miellie pop fest. I think it is a great outing to attend and as I am not going to be able to make it I cant plan this ride,but I put it out there so...
  5. A

    Lekker Ry saam Die SC Honne - Groep RR

    Dit was nou lekker om almal se stories te lees en kiekies te kyk,thanx man!
  6. A

    Hey SC (George ?) Dogs... Ride Sunday 2 September(See 1st Post)

    Ek is ook bly jys veilig, dit was epic! Was great om te sien hoe jy hierdie spul honne op n' knop gejaag het vir n' lekke trippie. Stof strepe en vrede kerels
  7. A

    Hey SC (George ?) Dogs... Ride Sunday 2 September(See 1st Post)

    Yebo ja ek het dit ook nou regtig geniet,thanx vir almal wat gereel het en gemission het om dit aanmekaar te slaan.. ek gaan sommer die week in met n' grin op die bakkies
  8. A

    Hey SC (George ?) Dogs... Ride Sunday 2 September(See 1st Post)

    Ek is bly om te sien TR ,jy is weer los en dors na Dinsdag aand hehehe.
  9. A

    Hey SC (George ?) Dogs... Ride Sunday 2 September(See 1st Post)

    Jis dit lyk nou na die perfekte Sondag gatskuur ,stof steep makietie. Sien baie uit om almal te ontmoet!
  10. A

    Hey SC (George ?) Dogs... Ride Sunday 2 September(See 1st Post)

    Laat die wielle rol en die stof strepe trek tot waar ons laafenis kan kry vir die keel. Amen
  11. A

    Hi Dogs

    Baie dankie vir al die welkom boodskappe..ek waardeer ouens!
  12. A

    Hi Dogs

    Thanx man!! Ja verseker sal ons saam jaag, laat weet as jy in die valley of the south cape dogs is. Groete !
  13. A

    "Hellow Yellow"

    Verseker ! Dit kan n' lekker trippie wees daai. Ek ry graag
  14. A

    Hi Dogs

    Hahahaha,ja nee, ek werk aan daai pack the band and hit the road mission.  Sal graag n' kitaar ook tokkel om die vuur, laat weet gerus waneer jy aan kom hier in ons geweste.
  15. A

    "Hellow Yellow"

    Oooo nee,daai naweek is sleg vie beidie idees..Ek tourmanage die international bands wat by OppiKoppi optree in die noord weste v d land..Dit gaan n' ander spektakel wees op sy eis daai..My lewer draai hoeka doekies om..
  16. A

    "Hellow Yellow"

    Dis die plan daai ,Gehoor van die Canola festival in Swellendam een van die dae, maar is nie seker oor datums nie, het jy dalk enige info daaroor?
Top