South Cape Dogs

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 26, 2012
Messages
22
Reaction score
0
Location
Glentana
Bike
BMW R1150GS
Come join for a nice ride Thursday 3 Jan..Just to kick off this year with an open mind and the proper scence of freedom..

The route : Meet @ McNasty's pub 7am.

-Saasveld pad
-7 passe
-Kom se pad
-Prince Alfred pas
*Angie'G spot
-Uniondale
-Montegue pas
*Amanda se Graf
-Groet,bedank en verkas..

Daar gaan n' paar voertuie saam op die trippie so ons kan genoeg versnapperinge saam stuur...

Ekt nog nie die roete gery nie maar TR en Oom Pad en die ander het al so dis n' rowwe beskrywing van die roete..
Voel vry om my reg te help..
Ek wag vir julle gedagtes en idees..

Groete

PS. ek sien daar is dalk reen ..Knysna en Plett area, maar weet nie of dit dan in die berge sal reen nie
En weet ook nie hoe erg dit die trippie sal beinvloed nie..
 
Top