Dagse, ek is Albert Meintjes. Ry en love bikes vir jare, van off-roads af ge-upgrade na n' GS1150 laas week ! Beste move ooit ! Eks n' voltydse musician en kan nie wag om die pad te vat saam met julle nie, maybe so paar snare slaan so langs die kampvuur iewers oppi vlaktes van Afrika.
Groetnis...