Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. 4

    Skaapkop ete by Bbos !!!! (baardskeerdersbos)

    hierdie mense ken van kuier. ek was al daar ..........
  2. 4

    Skaapkop ete by Gouda

    HIER IS N PAAR FOTOS VAN SATERDAG SE SKAAPKOP ETE.
  3. 4

    Wanted - Tripmaster Switch

    anyone got one that he wants to get rid off?
  4. 4

    enige wilddog om n KTM 300 in Alberton te toets asb ?

    Kaaskrul verkoop sy 2007 KTM 300. die bike lyk baie mooi. sal net beter voel as iemand met ondervinding van 300's kan gaan kyk voor hy op n koerier gesit word en af kaap toe kom. pm my dan gee ek besonderhede van kaaskrul. dankie
  5. 4

    ROOI ELS breakfast run

    weer was toe glad nie so sleg soos wat almal gedink het nie. moosehead , boas en 4Feathers vertrek 07:30 by chevron en ontmoet vir straddle by N2 1 stop 08:00. straddle se seun sluit net buite gordonsbaai by ons aan met sy tenere. toe ons rooi els inkom toe wag 4Feathers se broer wat van...
  6. 4

    BREAKFAST RUN SATERDAG 22 Junie na Rooi Els

    Roete : teer -  so enige bike welkom - by rooi els kan ons besluit watter kant ban berg kom ons weer terug en waar stop ons vir "water". Vertrekpunt : N2 1 stop (omdat  daar honne van die noorde en suide kom. tyd :08:00 stiptelik (maar jy kan ry whenever jy wil van waar jy wil)
  7. 4

    BREAKFAST RUNS

    more al die kaapse wild dogs! wie stel belang om jul naam op n lys te sit en elke nou en dan n breakfast te gaan eet in n radius van so 150km van die kaap af. indien jy nie so bevoorreg is om  naweke of vir dae "weg te raak" op jou bike nie. teerpad roetes so jy kan met enige bike join. laat...
  8. 4

    Hopefield funride 1 junie

    wie gaan ry? ek gaan ry. buff ???
  9. 4

    Boere bike rally tulbagh - 18 mei

    daar is n funduro op die 18de mei in tulbagh vanaf die skougronde. koste is R180 (ete ingesluit - 300gr steak&chips met slaai) heg sommer inskrywingsvorm vir jul by as iemand belangstel.
  10. 4

    KTM TOOLKIT WANTED

    who has got an extra one to sell ??? never got one from previous owner.
  11. 4

    SKAAPKOP - EET - WERELD REKORD

    Dit is in tyger burger. gaan die honne opruk en deel wees van die wereld rekord?????
  12. 4

    OCELOT MX BOOTS

    SIZE 5 used about 8 times - to pillion on my superbike. never been used for mx. R650
  13. 4

    Langebaan breakfast run

    bietjie van n misverstand - ek en jacques wag by engen malmesbury en riaan en gerhard by engen 1 stop op N7 vir mekaar. 7 uur ry ons almal. ek en jacques yzerfontein toe eers en riaan en gerhard ry toe engen malmesbury toe want hul dink hul het ons dalk verkeerd verstaan. toe hul daar kom is...
  14. 4

    BREAKFAST RUN LANGEBAAN 17 NOV.

    vinnige breakfast in langebaan. vertrek: ENGEN Malmesbury 07:00 malmesbury - darling -yzerfontein - langebaan en terug @ 11:00 - 11:30 in malmesbury 1.4Feathers 2.Jacques Mostert 3.Riaan 4.Riaan se broer
  15. 4

    hond beseer

    sterkte hooli -  hoop jy voel sommer gou stukke beter ou maat!!! hy het gister aand in die medi-clinic beland en is by die huis vandag nadat hy sy ktm200 afgeskryf het teen n kar wat n stop teken verontagsaam het.
  16. 4

    Philadelphia funride

    enige inligting oor wanneer,waar,koste en kontak persoon ???
  17. 4

    Wanted - ktm front numberboard/headlight

    anyone got one that is not gonna be used?
Top