4Feathers
Pack Dog
Kaaskrul verkoop sy 2007 KTM 300.
die bike lyk baie mooi.
sal net beter voel as iemand met ondervinding van 300's kan gaan kyk voor hy op n koerier gesit word en af kaap toe kom.
pm my dan gee ek besonderhede van kaaskrul.
dankie