Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. X

    Sold: KTM 990 R ADV - 16100km - R115 000

    Registration date 26 Jun 2013.  R115 000. This bike was the second or third last new 990R sold in RSA. Full service record with KTM Clearwater. Potchefstroom  [email protected] With last service June 2016, Bike Stand Removal kit, New Fuel pump and filter, New Brake pad set, New Side stand sensor...
  2. X

    BMW F800 GS (30 year anniversary edition) SOLD

    Hi. I think I should sell it with the bike. Thanks Rudolph
  3. X

    BMW F800 GS (30 year anniversary edition) SOLD

    10200km Vin no WB1021909BZT91521 Date of liability for first Licensing:  07 Jan 2011 Full service record Wild at heart crash bars. Back tyre Mitas E07 with 4mm tube Front tyre TKC 80 with 4mm tube. Full set of almost new Anakee included Wide footpegs. HID lights (dim and bright) Ralle Moto...
  4. X

    BMW F650 GS (30 year anniversary edition) Excellent cond! Many extras!

    Vin no WB1021803BZT48486 7020KM R75 000 Date of liability for first licensing:  07 Jan 2011 Wild at heart crash bars Back tyre: TKC 80 Front tyre: TKC 80 Ralle-Moto steering damper Aluminium bash plate BMW Top Box (lock uses main key) GS Headlight cover Full set of almost new Anakee tyres...
  5. X

    2007 BMW 650 xChallenge for sale

    Ek weet Losper soek een.
  6. X

    Gatvol met Touratech SA

    Stem saam. Swak diens gehad. Gee "franchise" vir Pauli
  7. X

    Anysberg Girls trip... (with a few guys)

    Stunning. Ek beny julle.
  8. X

    KTM 990 Adventure 30th Dakar edition

    Ek het een, ongelooflike fiets. Sal hom nie verkoop nie. Een van die dae gaan daar nie eers 990 nuut te koop wees nie.
  9. X

    SOLD: Hepco & Becker alu topbox

    Sal dit kan pas op 'n 800gs?
  10. X

    21 - 24 Maart KLERKSDORP,SANI,KATSE HUISTOE

    Ek het myself op die spoedlys ingedeel daardie naweeK. My vennote op verlof. Dankie Des, volgende keer.
  11. X

    BMW G450X Te Koop

    BMW G450X te koop. R42 000 Nuut gekoop in Junie 2011 vanaf BMW Auto Alpina Boksburg. Volledige diensrekord by Auto Alpina. Een eienaar. Gelisensieerd en Geregistreerd. Geen kompetisie deelgeneem nie. H38.0  en    KM 1392 Plus volledig stel nuwe "plasics" en voorlig.
  12. X

    Trippie virre troue

    Blikkies seker een van die lelikse fietse wat ek nog gesien het maar ek kan sien jy leeeeeef!!!!!! Geniet
  13. X

    Potchefstroom Honde.. Kom ons gaan ry..

    Rassie dankie vir die roetes. Laai af asb. Ek dink ons sal wel verspreid raak agv die verskillende tipes fietse, maar van ons sal seker maar wag vir ander by sekere afdraaie, net om op te vang. Kan nie wag nie. Hoop dit reen bietjie vrydagaand.  Die roete sluit iets van alles in. Sand,as jy dit...
  14. X

    Gou gaan kuier in Swartruggens.

    Ja dankie, wat 'n rit. Die beste was seker toe "KTM on call" (Die pragtige meisie) daar opdaag met die smeermiddel om die binneband mee om te ruil.
  15. X

    Potchefstroom Honde.. Kom ons gaan ry..

    Rassie as jul nou Sondag ry is ek in. Agtuur Sasol garage? JVR waar is jy?
  16. X

    Potchefstroom Honde.. Kom ons gaan ry..

    As ek nie op roep is nie ry ek saam.
Top