Jy moet daai timing chain vervang. Pointless om n rebuild te doen as jy dit nie vervang nie. En ook die oil pump chain, daai een van jou lyk erg pap. Jy wil nie al die werk weer oor doen nie.
Ek waarborg jou die olie gaan lek buy die cam chain tensioner bolt. Kry een by Honda, dis net R10.
Ek...